North West Vintage Tractor and Engine Club
Welcome to the North West branch of the South African Vintage Tractor and Engine Club. Operating across the agricultural heartlands of the province, our branch focuses on collecting, restoring, and preserving historic farm machinery. We bring together local enthusiasts to keep vintage tractors, stationary engines, and classic farming equipment operational.
About the North West Vintage Tractor and Engine Club
North West province has a long grain and cattle farming history, and the branch’s members restore the tractors and engines that worked those farms. The 2017 SAVTEC National Show was held in Klerksdorp.
The North West Vintage Tractor and Engine Club is one of the regional branches of SAVTEC, the South African Federation of Vintage Tractor and Engine Clubs. Members restore and exhibit classic tractors, stationary engines and farm implements, and take part in regional shows and the national show, where machines are assessed under the SAVTEC judging standards.
See the vintage tractor and engine events calendar for upcoming shows and open days, or apply for club membership to join the branch. Questions about the club? Send the committee a message.
| Naam | Van | Contact | |
| Voorsitter | Jaco | Gouws | Send a message |
| Ondervoorsitter | Jannie | Gouws | Send a message |
| Sekretaris | Johann | Gouws | Send a message |
| Tesourier | Johann | Gouws (jnr.) | Send a message |
| Addisionele Lid | Attie | Du Plessis | Send a message |
| Addisionele Lid | Ben | Malan | |
| Veiligheid | Jaco | Gouws (jnr.) | |
| Jeugsameroeper | Johann | Gouws (jnr.) | Send a message |
JAARBEPLANNING VIR 2019 NOORDWES VETERAAN TREKKER EN ENJINKLUB
- 26 Januarie AJV te Lichtenburg Museum waar die klub 25 jaar gelede gestig is asook n funksie waar die gades betrek gaan word.
- 01 tot 03 Maart Clocolan skou
- 10 Maart Ouden Wiele skou Bothaville
- 16 of 30 Maart Besigtiging van oorlede Daan Pienaar se John Deere versameling wat gaan verskuif Wes-Kaap toe
- 27 April Verterk vanaf Nampo met konvooi trekkers na Herman Cawood vir n vergadering asook besigtiging van sy versameling.
- 14 tot 17 Mei Nampo Oesdag
- 06 Julie Mielie-inry (Leeudoringstad)
- 14 Julie Sentraal Vrystaat EERC beoordeling
- 17 of 24 AugustusMielie-inry (Sannieshof)
- 7 September Hervormde Kerk Klerksdorp Motorskou
- 14 September Bloem Familiefees
- 23 November Neville Botha Engindag
Noordwes Veteraan Trekker en Enjinklub
Die destydse Wes-Transvaal Veteraan Trekker en Enjinklub is op 15 Januarie 1994 gestig. Tydens die stigtingsvergadering is die volgende ampsdraers verkies:
Later in dieselfde jaar is die naam van die klub na die Noordwes Veteraan Trekker en Enjinklub verander.
Op daardie stadium was daar reeds vyf ander klubs in die land, almal onder die vaandel van die Veteraan-trekker-en-enjinklub van Suid-Afrika, wat later SAVTEK geword het.
Maar vóór die formele stigting van die klub reeds het liefhebbers van veteraan-masjinerie, meesal boere in die streek, begin om ou trekkers en masjinerie te bewaar. Twee byeenkomste wat uit daardie jare dateer, is die nou nog gewilde jaarlikse “mielie-inrydag” en die klub se betrokkenheid by NAMPO op Bothaville.
Tydens die “mielie-inrydag” word in die oestyd met veteraan-trekkers voor waens mielies van die plase af na die silo’s by Leeudoringstad, Bothaville of Potchefstroom aangery. Die jaarlikse NAMPO-skou op Bothaville, die grootste landbouskou in Suid-Afrika, huisves ‘n permanente uitstalling van veteraan-masjinerie wat deur duisende besoekers besigtig word. Dan geniet nie net entoesiaste van veteraan-plaasmasjinerie die versamelstukke nie, maar word dit aan mense bekendgestel vir wie ‘n nuwe wêreld baiekeer oopgaan…
In 2005, onder die leierskap van Ben Malan, is die embleem van die klub verander. Met die hulp van Johann Gouws is die nuwe emblem vanaf ‘n skaal model Lanz ontwerp. Die ledetal van die klub: dit wissel van die stigting af tot tans met tussen twintig en dertig.